Kom fliek saam by die biblioteek met ‘n verskil
Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20. Filmvertonings elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums: Vrydag 2 Junie 10:00 – Lion (Dev Patel; Nicole Kidman) Saterdag 3 Junie 12:00 – Message in a bottle (Kevin Costner) Vrydag 9 Junie 10:00 – Ladies in Lavender (Maggie Smith; …
Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20. Filmvertonings elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums:
Vrydag 2 Junie 10:00 – Lion (Dev Patel; Nicole Kidman)
Saterdag 3 Junie 12:00 – Message in a bottle (Kevin Costner)
Vrydag 9 Junie 10:00 – Ladies in Lavender (Maggie Smith; Judi Dench)
Saterdag 10 Junie 12:00 – Sully (Tom Hanks)
Vrydag 16 Junie – Langnaweek gesluit
Saterdag 17 Junie – Langnaweek gesluit
Vrydag 23 Junie 10:00 – The Magic of Belle Isle (Morgan Freeman)
Saterdag 24 Junie 12:00 – Forest Gump (Tom Hanks; Sally Field)
Vrydag 30 Junie 10:00 – Rain Man (Tom Cruise; Dustin Hoffman)
Saterdag 1 Julie tot Saterdag 8 Julie – Gesluit
Vrydag 14 Julie 10:00 – Ou Ben Hur (Charlton Heston)
Saterdag 15 Julie 12:00 – Twee grade van Moord (Marius Weyers; Sandra Prinsloo)
Vrydag 21 Julie 10:00 – The Horse Whisperer (Robert Redford)
Saterdag 22 Julie 12:00 – Kiss the Girls (“Alex Cross”)
Vrydag 28 Julie 10:00 – Then she found me (Bette Midler; Helen Hunt; Colin Firth)
Saterdag 29 Julie 12:00 – Letters to Juliette (Vanessa Redgrave; Amanda Seyfried)
Vir navrae skakel Lucia Gericke by 084 503 0371.