O’Donoghue’s hou Parys rolbal se naam hoog

John en Magdel O’Donoghue het Saterdag uitstekend gevaar in die finale uitspeelrondtes van die Noordwes Rolbal gemengde pare kompetisie en het eers in die finaal die knie moes buig voor Ferdi en Helen Jansen van Strathvaal. Op pad na die finaal het die O’Donoghue’s afgereken met Pikkie Loots en Petra Rose van Klerksdorp, en toe …

John en Magdel O’Donoghue het Saterdag uitstekend gevaar in die finale uitspeelrondtes van die Noordwes Rolbal gemengde pare kompetisie en het eers in die finaal die knie moes buig voor Ferdi en Helen Jansen van Strathvaal.
Op pad na die finaal het die O’Donoghue’s afgereken met Pikkie Loots en Petra Rose van Klerksdorp, en toe met Tracy Jacobs en Raymond Loubser van Parys.
In die halfeind was hulle slagoffers die Klerksdorp-paar, Louis Botha en Anina Neethling.
Al die deelnemende spanne was beïndruk met die toestand van die Parys-rolbalklub se fasiliteite en spyseniering. ’n  Groot pluimpie vir Parys!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button