NewsNews

Sakeman en boer sterf onder trekker

  Die plaas “African Knotted Roots” langs die snelweg waar die fratsongeluk gebeur het. Foto: Eye in the Sky – Jannie du Plessis VANDERBIJLPARK. – ‘n Plaaslike sakeman en boer van Vanderbijlpark is op Dinsdag 2 Mei in ‘n fratsongeluk op een van sy plase dood nadat die trekker waarmee hulle die hammermeul aangedryf het …

Die plaas “African Knotted Roots” langs die snelweg waar die fratsongeluk gebeur het. Foto: Eye in the Sky – Jannie du Plessis

VANDERBIJLPARK. – ‘n Plaaslike sakeman en boer van Vanderbijlpark is op Dinsdag 2 Mei in ‘n fratsongeluk op een van sy plase dood nadat die trekker waarmee hulle die hammermeul aangedryf het oor hom gery het.

Die ongeluk het laatmiddag gebeur op ‘n plaas in die Rietspruit omgewing langs die N1 snelweg. Die boer het nog geleef maar is oorlede voor paramediese personeel by hom kon uitkom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button