NewsNews

Wiskunde-hulp vir jou kind

Solidariteit Helpende Hand bied nou ekstra wiskunde-klasse vir graad 4 tot 12 leerlinge aan.   Alle maandelikse ondersteuners van Helpende Hand het GRATIS toegang tot aanlyn ekstra wiskunde-klasse vir hul kinders. Die ekstra Wiskunde-klasse word vooraf opgeneem en weekliks op www.ekstrawiskunde.co.za gelaai. Die eerste klasse is nou reeds beskikbaar! Klasse is in lyn met die …

 

Alle maandelikse ondersteuners van Helpende Hand het GRATIS toegang tot aanlyn ekstra wiskunde-klasse vir hul kinders. Die ekstra Wiskunde-klasse word vooraf opgeneem en weekliks op www.ekstrawiskunde.co.za gelaai. Die eerste klasse is nou reeds beskikbaar! Klasse is in lyn met die KABV-kurrikulum en word aangebied deur wiskunde-kenners.
Ekstra Wiskunde-klasse kan help om kinders se wiskunde-prestasie drasties te verbeter!
Helpende Hand ondersteuners kan registreer vir hierdie voordeel op www.ekstrawiskunde.co.za.
Moenie dat hierdie voordeel by jou verbygaan nie!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button