NewsNews

Duik of swem…. in Duikweg

Duikweg in Vereeniging se naam het ‘n letterlike betekenis gekry, want met die water wat onder die brug is, kan jy net sowel duik of swem. Dit is hoe dit hoe dit tans in Duikweg lyk. Motoriste word gevra om die pad liefs te vermy en alternatiewe roetes te volg. Dalene Venter, DA-raadslid sê sy …

Dit is hoe dit hoe dit tans in Duikweg lyk.

Motoriste word gevra om die pad liefs te vermy en alternatiewe roetes te volg.

Dalene Venter, DA-raadslid sê sy is al van vroegoggend besig om antwoorde te kry, maar word van die een departement na die ander gestuur.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button