VANDERBIJLPARK. – Die brandweerdienste is hoogs ontseld nadat hulle nie salarisse ontvang het nie. Hulle het gistermiddag die uitgange van die Munisipale kantore op Vanderbijlpark versper met honderde werkers binne. FOTOS: JANNIE DU PLESSIS
VANDERBIJLPARK. – Die brandweerdienste is hoogs ontseld nadat hulle nie salarisse ontvang het nie. Hulle het gistermiddag die uitgange van die Munisipale kantore op Vanderbijlpark versper met honderde werkers binne.