NewsNews

Munisipaliteit spring blitsig in om krag te herstel

Sakelui in die omgewing van Philipstraat wat net na 14:00 deur ‘n kragonderbreking geraak is toe ‘n vragmotor ‘n kragpaal raakgery het op die h/v Reunie- en Philipstraat, sal binnekort na verwagting weer krag hê. Die ongeluk het veroorsaak dat van die kragdrade gebreek het en  die verbindings in die transformator gebrand het op die …

Sakelui in die omgewing van Philipstraat wat net na 14:00 deur ‘n kragonderbreking geraak is toe ‘n vragmotor ‘n kragpaal raakgery het op die h/v Reunie- en Philipstraat, sal binnekort na verwagting weer krag hê.

Die ongeluk het veroorsaak dat van die kragdrade gebreek het en  die verbindings in die transformator gebrand het op die h/v Philip- en Loopstraat. Die Ngwathe munisipaliteit se elektriese afdeling het onmiddellik ingespring om te probeer om kragtoevoer so gou moontlik na die besighede wat geraak is te herstel. Gelukkig kon van die verbindings uit ‘n ou transformator gekry word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button