NewsNews

Vragmotor met lewende kuikens aan die brand gesteek

Chaos het verlede week 21 April in Lichtenburg, Noordwes, uitgebreek toe betogers voertuie met klippe bestook en aan die brand gesteek het. Een van die vragmotors wat aan die brand gesteek is, het na bewering lewende kuikens vervoer. Lichtenburg was feitlik van omliggende dorpe geïsoleer. en motoriste is gevra om alternatiewe roetes te volg. Die R503-roete …

Een van die vragmotors wat aan die brand gesteek is, het na bewering lewende kuikens vervoer.

Lichtenburg was feitlik van omliggende dorpe geïsoleer. en motoriste is gevra om alternatiewe roetes te volg.

Die R503-roete word die ergste geraak.

Volgens een van die inwoners van die dorp is ’n koerierdiens se bussie ook stukkend gegooi. Van die omliggende plaaspaaie is versper, wat boere verhoed om met bestaande grondpaaie die dorp te bereik.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button