News

Biddag – net geen woorde

Net geen woorde…te groot…te wonderbaar…my hart geweldig geraak…Die Here het my aangeraak! Dit was die woorde van Parysenaar sanger Willie Joubert na vandag se biddag van evangelis Angus Buchan op die plaas Wildeals net buite Bloemfontein. Verskeie Parysenaars het saam met meer as n miljoen ander mense van regoor die land die It’s Time Biddag …

Net geen woorde…te groot…te wonderbaar…my hart geweldig geraak…Die Here het my aangeraak!

Dit was die woorde van Parysenaar sanger Willie Joubert na vandag se biddag van evangelis Angus Buchan op die plaas Wildeals net buite Bloemfontein.

Verskeie Parysenaars het saam met meer as n miljoen ander mense van regoor die land die It’s Time Biddag bygewoon wat die grootste nog in Suid Afrika was.

Nog n Parysenaar Sonja van Rhyn het die dag as volg opgesom: Wow!!  Dis was absoluut amazing!! Daar is nie ander woorde nie. Mense het saam ‘n almagtige God geloof, geprys en aanbid….!!  Daar was trane en daar was waarheid…. Daar was nuwe hoop en vreugde en die groot gedagte vir die dag was :  God is in beheer, Hy is almagtig en sal SA nie teleurstel nie!!

Deel met ander lesers hoe jy die dag ervaar het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button