NewsNews

Parys kry weer Kansa Relay

Goeie nuus vir Parysenaars maar ook Viljoenskroners is dat die wiele aan die rol is vir die beplanning van ’n  Kansa Relay for Life geleentheid. Jou idees, ondersteuning en voorstelle is baie nodig. Soveel van ons is al self deur kanker geraak of het ’n  familielid of kennis wat met die siekte gediagnoseer is. Op  …

Goeie nuus vir Parysenaars maar ook Viljoenskroners is dat die wiele aan die rol is vir die beplanning van ’n  Kansa Relay for Life geleentheid.
Jou idees, ondersteuning en voorstelle is baie nodig. Soveel van ons is al self deur kanker geraak of het ’n  familielid of kennis wat met die siekte gediagnoseer is.
Op  Maandag 24 April  om 14:00 kan Viljoenskroniers kom saamgestels oor die Relay by Petite la Paris Koffiewinkel in Viljoenskroon.
Parysenaars kan op hul beurt op Maandag 24 April om 18:00 by die NG Oos-gemeente in Paulsenstraat
idees oor die Relay kom uitruil of hulself beskikbaar stel om te dien as komiteelid. Elke inwoner se ondersteuning is nodig. Die Relay vir Parys word beplan vir 7 Oktober.  Vir navrae skakel Sanette Boonzaier by 079 324 0603.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button