NewsNews
Twee swanger vroue sterf toe motor hulle tref
‘n Tragiese toneel het gister op die N14 naby die Beyers Naudé-afrit in Johannesburg afgespeel toe twee swanger vroue deur ‘n motor getref is. Beide het noodlottige beserings opgedoen. Die twee vroue het van ’n nabye kliniek gekom en die pad oorsteek toe die voertuig hul tref en hulle amper 50m gewerp het, het Netcare 911 …
Die twee vroue het van ’n nabye kliniek gekom en die pad oorsteek toe die voertuig hul tref en hulle amper 50m gewerp het, het Netcare 911 se woordvoerder Chris Botha in ’n mediaverklaring gesê.
Die motor het 100m van die vroue tot stilstand gekom.
Die polisie ondersoek die saak.