NewsNews

Twee ernstig beseer in Meyerton-ongeluk

MEYERTON. – Twee mense het ernstige beserings opgedoen in ‘n ongeluk tussen ‘n voertuig en vragmotor. Die motorwrak. Die ongeluk het omstreeks 18:30 by die Pierneef-afrit gebeur. Volgens Chris Botha, woordvoerder vir Netcare 911, kom dit voor asof die bestuurder van die voertuig die afrit geneem het en toe aan die kant van die vragmotor …

Die motorwrak.

Die ongeluk het omstreeks 18:30 by die Pierneef-afrit gebeur.

Volgens Chris Botha, woordvoerder vir Netcare 911, kom dit voor asof die bestuurder van die voertuig die afrit geneem het en toe aan die kant van die vragmotor gebots het.

Nooddienspersoneel het die beseerdes, ‘n man en vrou, op die toneel behandel voor hulle hospitaal toe geneem is vir verdere behandeling.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button