Photo GalleriesSport

Medaljes vir Likkewane

Die afgelope naweek is die Gauteng Kort Afstand roeikam-pioenskappe by Wemmerpandam in Johannesburg gehou. Lede van die Likkewaan-kanoklub wat medaljes verower het is Izania van Sandwyk (do.8 twee goud vir 200m en 500m), Quentis Minnie (so.8 goud 200m, silwer 500m), Divan Bornman (so.10 silwer 200m, goud 500m), Marco van Sandwyk (so.10 goud 200m, silwer 500m), …

Die afgelope naweek is die Gauteng Kort Afstand roeikam-pioenskappe by Wemmerpandam in Johannesburg gehou. Lede van die Likkewaan-kanoklub wat medaljes verower het is Izania van Sandwyk (do.8 twee goud vir 200m en 500m), Quentis Minnie (so.8 goud 200m, silwer 500m), Divan Bornman (so.10 silwer 200m, goud 500m), Marco van Sandwyk (so.10 goud 200m, silwer 500m), Alex de Klerk (do.12 brons 200m en 500m), Lyton Oelofse (so.12 goud 200m en 500m), Jo-Ané Prinsloo (do.14 goud 200m en 500m), Ruan van Pletzen (so.14, goud 200m en silwer 500m), Megan Oelofse (do.16 goud 200m en 500m), Abigail Bezuidenhout (do.16 silwer 200m en 500m), Wian Bornman (so.16 goud 200m en 500m) en Sean van Pletzen (so.18 silwer 200m en brons 500m).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button