NewsNews

Geen roof by Gimmies

Die Herald, Parys Gazette se susterskoerant het bevestig dat die gerugte wat op sosiale media verskyn het dat daar gister  ‘n gewapende roof by Gimmies plaas gevind het, onwaar was. Illustration photo   Die verwarring het glo gekom toe polisielede met hulle vuurwapens in hulle hande ‘n verdagte oor die sportgronde gejaag het. Die verdagte …

police,saps

Illustration photo

 

Die verwarring het glo gekom toe polisielede met hulle vuurwapens in hulle hande ‘n verdagte oor die sportgronde gejaag het.

Die verdagte is na bewering deur die Carletonville polisie gesoek in verband met verskeie misdade. Hulle het  inligting ontvang dat hy in Potch is.

Nadat die speurders die man gevind en konfronteer het, het hy oor Gimmies se sportvelde gevlug.

Die polisie in samewerking met Mooirivier Beskerming het die man agterna gesit waarna hy uiteindelik in Van Rooystraat in hegtenis geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button