NewsNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) bied weer van gratis rekenaaropleiding aan vir seniors en beginners. Bring net jou eie skootrekenaars. Klasse is Maandae en Dinsdae 13:30 tot 14:30 en van 14:30 tot 15:30. April 5-8 – Friesperd Skou, AfriDome, Parys. 12-14 – Boerbok veiling Jakkie Nel, AfriDome, Parys. 19-21 – Drakensberger veiling, AfriDome, Parys. 27 …

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) bied weer van gratis rekenaaropleiding aan vir seniors en beginners. Bring net jou eie skootrekenaars. Klasse is Maandae en Dinsdae 13:30 tot 14:30 en van 14:30 tot 15:30.

April
5-8 – Friesperd Skou, AfriDome, Parys.
12-14 – Boerbok veiling Jakkie Nel, AfriDome, Parys.
19-21 – Drakensberger veiling, AfriDome, Parys.
27 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Mei
19-23 – Droughtmaster veiling, AfriDome, Parys.
25-26- Brangus veiling, AfriDome, Parys.
26 – Tekkie Tax Dag fondsinsamelingsprojek.
27 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
Junie
6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-30 – Droughtmaster AJV en veiling, AfriDome Parys.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Julie
1-5 – Beefmaster veiling, AfriDome Parys.
6-8 – Western Perde, AfriDome, Parys.
10-15 – Boran veiling, AfriDome, Parys.
17-22 – Boerperd skou, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
28 – VVA Broodjiedag
Augustus
22-26 – Simmentaler veiling, AfriDome, Parys.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
September
1 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
1-3 – Limousin veiling, AfriDome, Parys.
8-9 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys.
17-23 – Brahman skou en veiling, AfriDome, Parys.
23 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24-28 – Simbra kampioenskappe, AfriDome, Parys.
27-3 Oktober – Western Mounted Games, Afri Dome, Parys.
Oktober
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome Parys.
11-13 – Meatmaster veiling
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
November
3 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
4-5 Domefees, AfriDome, Parys.
24 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
26 Endurance Ride, AfriDome Parys.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie projek – 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders.
Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nooit geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Kom kry jou strikkie voor Pick n Pay by VVA se pannekoektafel en ondersteun ook hierdie projek.
Desember
30 November – 2 Desember – Saddlebred horses
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.
* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ‘n e-pos na gazettenuus@gmail.com
Alle kerke is ook welkom om spesiale eredienstye deur te gee.

Related Articles

Back to top button