NewsNews
NWU PUK student as nuwe Mej. SA gekroon
Demi-Leigh Nel-Peters (21), is Sondagaand by Sun City as Mej. Suid-Afrika vir 2017 gekroon. Demi-Leigh Nel-Peters wat Sondagaand as nuwe Mej. SA gekroon is. FOTO: Simon Sonnekus/Netwerk24 Demi-Leigh Nel-Peters (21), is Sondagaand by Sun City as Mej. Suid-Afrika vir 2017 gekroon. Die Puk-student wat ‘n BCom graad in ondernemingsbestuur studeer is voorheen aangewys as Mej. …
Demi-Leigh Nel-Peters (21), is Sondagaand by Sun City as Mej. Suid-Afrika vir 2017 gekroon.

Demi-Leigh Nel-Peters wat Sondagaand as nuwe Mej. SA gekroon is. FOTO: Simon Sonnekus/Netwerk24
Demi-Leigh Nel-Peters (21), is Sondagaand by Sun City as Mej. Suid-Afrika vir 2017 gekroon.
Die Puk-student wat ‘n BCom graad in ondernemingsbestuur studeer is voorheen aangewys as Mej. Varsity Cup.
Suid-Afrikaners kon vir die eerste keer in die kompetisie stem vir wie hulle dink moet wen. Adè van Heerden is as die eerste prinses gekroon, met Boipelo Mabe as tweede prinses.
Adè van Heerden is as die eerste prinses gekroon, met Boipelo Mabe as tweede prinses. FOTO: Simon Sonnekus/Netwerk24
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



