Rower in rivier vasgetrek danksy op en wakker gemeenskap

DENEYSVILLE. – Twee mans is vasgetrek na hulle die Wall Street Supermark in Deneysville beroof het. Volgens kaptein Livhuhani Hani het die mans, wat ten tye van die roof gewapen was, met kontant en sigarette gevlug. Lede van die gemeenskap het met die soektog gehelp en selfs ‘n boot in die hande gekry om een …

Volgens kaptein Livhuhani Hani het die mans, wat ten tye van die roof gewapen was, met kontant en sigarette gevlug.

Lede van die gemeenskap het met die soektog gehelp en selfs ‘n boot in die hande gekry om een van die verdagtes wat in die rivier gespring het, vas te trek.
Die polisie het beslag gelê op ‘n pistool, mes en sommige van die gesteelde items.
Die mans is onderskeidelik 30 en 34 en van Lesotho.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button