CommunitySport

Kyk wat gebeur in jou dorp

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) bied weer gratis rekenaaropleiding aan vir se- niors en beginners. Bring net jou eie skootrekenaar. Klasse is Maandae en Dinsdae van 13:30 tot 14:30 en van 14:30 tot 15:30. Maart 24 & 25 – Herfs Ekspo, NG Parys-Wes kerkterrein h/v Kort- en Grensstraat. 29 Mrt – 1 Apr – Arabierperd …

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) bied weer gratis rekenaaropleiding aan vir se- niors en beginners. Bring net jou eie skootrekenaar. Klasse is Maandae en Dinsdae van 13:30 tot 14:30 en van 14:30 tot 15:30.

Maart
24 & 25 – Herfs Ekspo, NG Parys-Wes kerkterrein h/v Kort- en Grensstraat.
29 Mrt – 1 Apr – Arabierperd nasionale kampioenskappe, AfriDome, Parys.
30 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
April
1 – Hartelus mark, Egweni-perseel, Van Collerstraat, Parys.
5-8 – Friesperd Skou, AfriDome, Parys.
12-14 – Boerbok veiling Jakkie Nel, AfriDome, Parys.
19-21 – Drakensberger veiling, AfriDome, Parys.
27 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Mei
6 – Soiree Choralis romantiese aand met driegangmaaltyd. Vers en sang deur Albertonse Mannekoor. Hervormde kerksaal, Paulsenstraat, Parys om 18:00. Toegang R150 per persoon. Vir navrae skakel 076 885 5200.
6 – Hartelus mark Egweni-perseel, Van Collerstraat, Parys.
11 – Barneace Slabbert tree om 14:00 op by Najaarsrus. Haar optrede is ’n uur en 15 minute. Toegang is slegs silwer kollekte.
19-23 – Droughtmaster veiling, AfriDome, Parys.
25-26- Brangus veiling, AfriDome, Parys.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
26 – Tekkie Tax Dag fondsinsamelingsprojek.
Junie
3 – Hartelus mark, Egweni-perseel, Van Collerstraat, Parys.
6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-30 – Droughtmaster AJV en veiling, AfriDome Parys.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
Julie
1- Hartelus mark, Egweni-perseel, Van Collerstraat, Parys.
1-5 – Beefmaster veiling, AfriDome Parys.
6-8 – Western Perde, AfriDome, Parys.
10-15 – Boran veiling, AfriDome, Parys.
17-22 – Boerperd skou, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
28 – VVA Broodjiedag.
Augustus
5- Hartelus mark, Egweni-perseel, Van Collerstraat, Parys.
22-26 – Simmentaler veiling, AfriDome, Parys.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
September
1 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
1-3 – Limousin veiling, AfriDome, Parys.
2 – Hartelus mark, Egweni-perseel, Van Collerstraat, Parys.
8-9 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys.
17-23 – Brahman skou en veiling, AfriDome, Parys.
23 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
24-28 – Simbra kampioenskappe, AfriDome, Parys.
27-3 Oktober – Western Mounted Games, Afri Dome, Parys.
Oktober
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome Parys.
7 – Hartelus mark, Egweni-perseel, Van Collerstraat, Parys.
11-13 – Meatmaster veiling
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
November
3 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
4 – Hartelus mark, Egweni-perseel, Van Collerstraat, Parys.
4-5 Domefees, AfriDome, Parys.
24 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
26 Endurance Ride, AfriDome Parys.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie projek – 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders.
Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nooit geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Kom kry jou strikkie voor Pick n Pay by VVA se pannekoektafel en ondersteun ook hierdie projek.

Desember
30 November – 2 Desember – Saddlebred horses
2 – Hartelus-mark, Egweni-perseel, Van Collerstraat, Parys.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.

* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ‘n e-pos na gazettenuus@gmail.com
Alle kerke is ook welkom om spesiale eredienstye deur te gee.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button