NewsNews

Twee dood in N12 ongeluk

Twee mense is Saterdagoggend 18 Maart  om 05:30 op die N12 sowat 4km buite Potchefstroom dood nadat hul Opel Corsa in ‘n vragmotor vasgery het.   Volgens ‘n ER24 woordvoerder Annine Dormehl, lyk dit asof die ongeluk plaas gevind het toe die vragmotor besig was om oor die pad na ‘n vulstasie te ry. Toe ER24 …

 

Volgens ‘n ER24 woordvoerder Annine Dormehl, lyk dit asof die ongeluk plaas gevind het toe die vragmotor besig was om oor die pad na ‘n vulstasie te ry. Toe ER24 by die toneel kom, was daar niks wat vir die man en vrou in die voertuig gedoen kon word nie.

Die plaaslike brandweer moes “jaws of life” gebruik het om die man en vrou uit die voertuig te haal. Plaaslike owerhede ondersoek tans die ongeluk.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button