NewsNews

Voëlklub kyk na flaminke by Inlandsee

Die volgende byeenkoms van die Feathers-voëlklub word op Donderdag 23 Maart om 18:30 by die Sally Martin Park saal in Parys gehou. Hansie Bekker sal foto’s van voëls wat hulle in die Pilanesberg Natuurreservaat gesien het, kom deel.

Die volgende byeenkoms van die Feathers-voëlklub word op Donderdag 23 Maart om 18:30 by die Sally Martin Park  saal in Parys gehou. Hansie Bekker sal foto’s van voëls wat hulle in die Pilanesberg Natuurreservaat gesien het, kom deel.
Uitstappie:
Aangesien die besoek aan Inlandsee as gevolg van die nat paaie nie in Februarie kon plaasvind nie, sal die klub Inlandsee nou op Saterdag 25 Maart besoek. Daar is tans heelwat Flaminke op die dam en daar behoort ook baie water- en ander voëls by die dam en op pad daarheen te wees. Die groep vertrek om 06:30 vanaf  Pick n  Pay se parkeerterrein. Bring jou piekniekmandjie, verkyker en stoele saam. Alle belangstellendes word vriendelik genooi om die geleenthede by te woon. Skakel Hansie Bekker by (056) 811 4754 /082 820 4306 of Peter Killian by 083 625 8100 vir meer inligting oor die uitstappie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button