NewsNews

Eerste vraghouers staan vir Container Park

Die eerste vraghouers vir Parys se Container Park langs die dorp se hoofstraat, staan reeds op die h/v Breë- en St Janstraat. Met die eerste fase van die projek sal 57 van die beplande totale 72 skeepsvraghouers op die terrein geplaas word om ’n tipe “vlooimark” konsep te skep met kuns- en handwerk uitstallers, asook ruimte vir meer gespesialiseerde uitstallers uit die kreatiewe industrie. Die park sal ’n geplaveide terrein hê asook ’n groen gebied met speelplek vir die kinders en ’n deurry wegneemete restaurant, sê die argitek. Die koste vir die eerste fase van die projek beloop R10 miljoen terwyl die totale projekkoste na verneem word R15 miljoen beloop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button