NewsNews

Midvaal skaf waterbeperkings af

MEYERTON. – Midvaal Munisipaliteit het die afskaffing van waterbeperkings, wat sedert 2016 ingestel was, bekendgemaak.

Inwoners word egter steeds gevra om nie water onnodig te mors nie en wel water te spaar waar hulle kan.

Related Articles

Back to top button