News
Vaaldam maak amok
Sterk wind het gister die Vaaldam laat lewe kry en groot golwe veroorsaak, maar dit het ongelukkig ook skade ingehou.

‘n Video wat op Storm Report SA se Facebookblad gedeel is, het groot reaksie ontlok.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



