Entertainment

Kultuurkamer-lede vier 7 jaar

’n Klompie leesliefhebbers het verlede week saamgekuier by die Kultuurkamer (voorheen Boek Boutique) om dié private biblioteek se sewende bestaansjaar te vier. Almal is al jare lid van dié biblioteek wat nou in die Klipspruit Mall in Waterstraat is. Boonop bied die biblioteek veel meer as net boeke en tydskrifte. Dit is ook ’n heerlike kuierplek vir alle afgetredenes, alleenlopers en almal wat lus is vir pret.

’n Klompie leesliefhebbers het verlede week saamgekuier by die Kultuurkamer (voorheen Boek Boutique) om dié private biblioteek se sewende bestaansjaar te vier.
Almal is al jare lid van dié biblioteek wat nou in die Klipspruit Mall in Waterstraat is. Boonop bied die biblioteek veel meer as net boeke en tydskrifte. Dit is ook ’n  heerlike kuierplek vir alle afgetredenes, alleenlopers en almal wat lus is vir pret.
Kom word deel van die Boek Boutique se Boekklub/Bingo-en-kaartklub op Donderdae vanaf 10:00, of kom fliek saam Vrydae om 10:00 en Saterdae om 12:00.
Op Saterdagmiddae kan enige groep saam fliek, verjaarsdae vier en vele meer.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button