NewsNews

Miljoene gesteel: rowers in polisievoertuie slaan toe op OR Tambo

Minstens R24 miljoen is Dinsdagaand omstreeks 19:45 vanaf ‘n vliegtuig op die aanloopbaan by die OR Tambo-lughawe geroof.

Volgens die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) is geen skote tydens die rooftog afgevuur nie en is niemand beseer nie.

Net toe die SAA-vlug 294 uit die buiteland land het gemerkte polisievoertuie dit op die aanloopbaan onderskep.

Die bestuurders van die voertuie het glo aan sekuriteit gesê hulle kom doen ‘n roetiene inspeksie en hulle is deurgelaat.

Die SAPD en die Vakle werk tans saam om die rowers vas te trek.

Bron: Huisgenoot.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button