NewsNews

Vliegongeluk eis bekende sakeman

MEYERTON. -‘n Donker wolk hang oor die gemeenskap van Meyerton na die skielike dood van mnr. Tobie Esterhuizen, eienaar van Tegmul Engineering, na hy Saterdagoggend in ‘n vliegongeluk dood is.

Die wrak van die vliegtuig.

‘n Boer in die Suikerbosrand-gebied het aan noodpersoneel gesê hy het omstreeks 08:00 die vliegtuig gehoor en toe raak die enjin skielik stil. Kort daarna het hy ‘n geweldige slag gehoor.

Midvaal Brandweer en noodpersoneel van ER24 is na die toneel ontbied en het op die vliegtuigwrak afgekom.

 

 

Wyle mnr. Tobie Esterhuizen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button