
‘n Gedeelte van Pierneef-boulevard was vir ‘n geruime tyd gesluit weens water wat die die pad oorstroom het. Motoriste wat vroeër die water aangedurf het moes maar alle konsetrasie inspan om deur die water te kom.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



