NewsNews

Brug gesluit vir Vaal watermassa

Die laagwaterbrug na die Parys Golf & Country Estate is sedert vanoggend gesluit nadat die Vaalrivier se dreunende watermassa oor die brug begin spoel h

Die laagwaterbrug na die Parys Golf & Country Estate is sedert vanoggend gesluit nadat die Vaalrivier se dreunende watermassa oor die brug begin spoel het.

Water het ook op die rivieroewer by die laagwaterbrug begin oorstoot en is daar vanoggend al begin om opdrifsels van die laagwaterbrug te verwyder.

Teen laatmiddag het talle mense na die waterskouspel kom kyk wat die laaste keer in 2014 gesien is. Baie sal ook nog die Vaalvloed in 2011 onthou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button