NewsNews

Dag oue baba in reën gelos

‘n Babatjie van maar een dag oud is gered na sy in die reën langs die Pumastadion in Witbank gevind is.

ER24 Twitter

‘n Veiligheidswag het die babatjie gister in die veld, naby die hoofingang van die stadion gevind en nooddienspersoneel is ontbied.

Sy het vermoedelik vir twee tot drie ure in die reën gelê en het hipotermie opgedoen. Nooddienspersoneel het dadelik vir die baba droë klere aangetrek en hospitaal toe geneem.

Die polisie in in kennis gestel. Daar is geen identifikasie saam met die baba gevind nie.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button