Die polisie soek na die drie mans op die gesigsamestellings wat verbind word met ’n huisroof in Januarie vanjaar in Parys. As jy die polisie kan help met inligting skakel speur adjudant-offisier Brian Janse van Rensburg by 083 518 9270.