NewsNews

Nou’s dit Vrystaat Interhoër vir Parys-atlete

Hoërskool Parys se atlete het skitterend gevaar na afloop van die Fezile Dabi atletiekbyeenkoms met nie minder nie as 20 van die skool se atlete wat nou aan 27 verskillende items by die Vrystaat Interhoër gaan deelneem. Die atlete is voor van links Johan de Viliers, JF Roelofse en Boitumelo Seluku. In die tweede ry van links is Nicole Harmse, Tshepang Matshai, Jani Keet, Danel van der Merwe, Bianca Pieterse, Natasha Brewer en Karla Potgieter. Agter is Nadine Broodryk, Elan Schutte, Willem Broodryk, Marcel Gouveia, Jana Naude en Leanke van der Westhuizen. Nicole SmithLehakwe PhumoMosa Ramakonopien Rheiline Groenewald was afwesig toe die foto geneem is. Die Vrystaat Interhoër is op 3 en 4 Maart in Bloemfontein.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button