Photo GalleriesSport

Twee van Parys se Driespelspanne deur na finaal

Twee van die Parys-rolbalklub se Driespelspanne het hulle afdelings in die Noordwes Driespel kampioenskap gewen en is deur na die finale uitspeelrondes van die liga. Die baan en datum moet nog bepaal word. In die Vroue-afdeling het

Twee van die Parys-rolbalklub se Driespelspanne het hulle afdelings in die Noordwes Driespel kampioenskap gewen en is deur na die finale uitspeelrondes van die liga. Die baan en datum moet nog bepaal word.
In die Vroue-afdeling het die gedugte Drietal van Magdel O’Donoghue, Toets van der Westhuizen en Lazuya Serfontein deurgedring en hulle volgende teenstanders is die Orkney-rolbalklub se Burnadine Muller, Adeline Earle en Reinet Valentein of Suzette Linden.
Rudi Jacobs en sy span bestaande uit Henk Prinsloo en Moekie Uys pak die Fochville span van Ben Bredenkamp, Ronnie Doyle en Gert van Tonder in die volgende ronde

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button