NewsNews

Snowflake Mark nou twee dae

Die bekende Snowflake mark word nou oor twee dae gehou. Mense kan hier die groot verskeidenheid stalletjies met kos, kuns en handgemaakte items kom geniet. Die volgende mark word op 3 en 4 Maart gehou. Die toegang vir die Vrydagaand is slegs R10 en sluit musiekvertonings in.Vir meer besonderhede oor die mark, of om uit te vind wat jy moet doen om ‘n stalletjie te bekom, kan ‘n e-pos aan Martie Bothma by martie.bothma1@gmail.com gestuur word.

Daar is ook 'n kroeg waar markgangers iets te drinke kan koop.

Daar is ook ‘n kroeg waar markgangers iets te drinke kan koop.

Die bekende Snowflake mark word nou oor twee dae gehou.  Mense kan hier die groot verskeidenheid stalletjies met kos, kuns en handgemaakte items kom geniet. Die volgende mark word op 3 en 4 Maart gehou. Die toegang vir die Vrydagaand is slegs R10 en sluit musiekvertonings in.
Vir meer besonderhede oor die mark, of om uit te vind wat jy moet doen om ‘n stalletjie te bekom, kan ‘n e-pos aan Martie Bothma by martie.bothma1@gmail.com gestuur word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button