NewsNews

Likkewane bring 28 medaljes huis toe

Lede van die Likkewaan-kanoklub het die naweek aan die Gautengse tweede liga byeenkoms by Victoria Lake in Germiston deelgeneem. Nie minder nie as 28 medaljes is deur die Parys-roeiers ingepalm.

Lede van die Likkewaan-kanoklub het die naweek aan die Gautengse tweede liga byeenkoms by Victoria Lake in Germiston deelgeneem. Nie minder nie as 28 medaljes is deur die Parys-roeiers ingepalm.
Die uitslae was: so.8 – Quintus Minnie 1ste 2km en  500m; Christian Swanepoel 3de 500m.
do.8 – Izania van Sandwyk 1ste 2km en 500m
so.10 – Divan Bornman – 1ste 2km en 500m; Marco van Sandwyk 2de 2km en 500m.
so.12 – Lyton Oelofse 1ste 4km en 500m.
do.12 – Alex de Klerk 2de 4km en 3de 500m.
so.14 – Ruan van Pletzen 2de 6km en 500m.
do14 – Jo-ane Prinsloo 1ste 6km en 500m.
do.16 – Agibail Bezuidenhout gelyk 1ste in die 6km en 1ste in die 500m; Megan Oelofse 3de 6km  en 2de 500m.
so.16 – Sean van Pletzen 1ste 6km en 500m.
do.18 – Caroline van der Linde 1ste 6km en 500m.
do.14 – Tianni Prins 3de 6km.
Hoërskool Parys en Parys Primêre skool lê tans onderskeidelik bo in die skole-ligas vir Gauteng.

Related Articles

Back to top button