NewsNews

Hoe lyk Afrikaans in jou dorp?

Afrikaans.com – trotse borg van Kwêla Dorp van die Jaar

Afrikaans.com – trotse borg van Kwêla Dorp van die Jaar

Dis weer sulke tyd wanneer dorpe hul vere regskud, hul beste voetjie … en eetgoed voorsit en inskryf vir Kwêla se Dorp van die Jaar. En vanjaar is Afrikaans.com een van die borge.

Vir Afrikaans.com is dit die ideale geleentheid om weer die mooi van Afrikaans in al die verskillende dele van ons land te herontdek. Om jou dorp deur jou en jou lesers se oë te beleef, saam met julle deur jul strate te loop, te sien hoe daar in Afrikaans sake gedoen word, skoolgegaan word, gekuier word en geskep word. Elke dorp is verskillend, maar een ding is seker, op elke dorp kry jy een of ander vorm van Afrikaans … en ons wil weet … Hoe lyk Afrikaans in jou dorp?

Neem deel en vertel ons #waarsitlekka in Afrikaans in jou dorp. Gaan kyk sommer nou by https://www.afrikaans.com/wen/dorp-van-die-jaar en kyk hoe jy moet maak om deel te neem. Skryf iets, stuur ’n video of neem ’n foto. Die beste inskrywings staan die kans om ’n prys te wen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button