Dynamite Divas laat aksievonke spat vir derde plek
Die Dynamite Divas aksie netbalspan van Parys het Vrydag 10 Februarie in die finaal gespeel en ’n derde plek behaal.
Hulle het die Pink Panthers met 29-21 in Vanderbijlpark gewen. Baie geluk aan die span.
Die Dynamite Divas is voor van links Brenda Wolmarans, Erika Spies en Ella Minnaar. Agter is Charisma Boonzaier, Cat Oosthuizen, Joanne Boonzaier, Cara Coertze en Yolanie Uys. Op die inlas is Cara Coertze wat ook as Speler van die Wedstryd aangewys is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.