NewsNews

Paartjie haak af IN die dam

VEREENIGING. – Vir sommige mag dit vreemd klink om in die dam van alle plekke te trou, maar met JJ en Linky Veldman se liefde vir die dam sou hulle op geen ander plek ewige trou aan mekaar wou beloof nie.

IMG-20170130-WA0005

“Almal droom van ‘n troue langs die see of in die berge, maar ek wou iets anders doen. Ek en JJ is baie lief vir die dam en ek het gedink in plaas daarvan om langs die dam te trou, kom ons trou sommer in die dam,” sê Linky.

Linky het die 2016-Skrikkeljaar ten volle benut toe sy JJ die groot ja-woord in die hospitaal gevra het na hy in ‘n ernstige ongeluk betrokke was. 

Na die twee in hul verhouding van ses jaar verskeie struikelblokke oorkom het, is hulle vandag Mnr. en Mev. Veldman. “Ek sou ons spesiale dag nie ander wou gehad het nie – dit was perfek.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button