NewsNews

Moord: voertuig en man gesoek

Die Barrage polisie is op soek na Gehardus Muller wat kan help in ‘n ondersoek na ‘n moord in die Barrage area gisteraand. Hy is vermoedelik op reis in ‘n gesteelde wit Toyota Tazz met registrasie nommer NC 12366. Kontak Barrage polisie (016) 987 6720 / (016) 987 6761 / (016) 987 6762   Die …

SAPS-Badge

Die Barrage polisie is op soek na Gehardus Muller wat kan help in ‘n ondersoek na ‘n moord in die Barrage area gisteraand. Hy is vermoedelik op reis in ‘n gesteelde wit Toyota Tazz met registrasie nommer NC 12366.

Kontak Barrage polisie (016) 987 6720 / (016) 987 6761 / (016) 987 6762

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button