NewsNews

Skerp styging in petrolprys

Motoriste gaan die maand maar moet opdok om van punt A na punt B te gaan na die petrolprys gister weer gestyg het.

PETROL

Die prys van petrol is met 29sent per liter meer en diesel met 21sent sedert 1 Februarie.

Kyk hier wat jy nou per liter vir petrol en diesel moet betaal:

Die prys van petrol per liter.

Die prys van diesel per liter

Related Articles

Back to top button