NewsNews

Ambulans met pasiënt rol op R59

MEYERTON. – ‘n Ambulans van Princemed EMS wat ‘n pasiënt vervoer het, was Vrydagoggend in ‘n ongeluk by die Johan le Roux-afrit op die R59 betrokke.

IMG-20170127-WA0007

 

Nooddienspersoneel van ER24 en Midvaal Brandweer het vir meer as ‘n uur gespook om die bestuurder van die ambulans uit die wrak te bevry.

Die oorsaak van die ongeluk is onbekend, maar die bestuurder het vermoedelik beheer oor die voertuig verloor, waarna dit gerol en langs die pad in ‘n sloot beland het.

Die bestuurder en die pasiënt wat vervoer is, het kritieke beserings opgedoen, terwyl ‘n paramedikus ernstige beserings opgedoen het.

Die ongelukstoneel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button