Dagboek van interessante gebeure in Parys
Februarie 3-4 - Genetics 5 Boerbok veiling, AfriDome, Parys. 4 - Manie Jackson sing in die stadsaal om 18:30 ten bate van die DBV. Kaartjies vir die eerste 3 rye is R120 per persoon. Alle ander kaartjies R100 per persoon. Daar sal ’n voorvertoning deur ’n gaskunstenaar wees, asook ’n gelukkige trekking. Vir navrae en kaartjies skakel 073 655 2914 of 056 811 3671 gedurende kantoorure. 12-15 - Bobaas Boerbok veiling, AfriDome Parys 16-18 - Brahman veiling, AfriDome, Parys 24-26 - All Things Adventure naweek by Stonehenge - alles vir die buitelewe entoesias. 25 - Amot Vintage basaar, Hervormde Kerk, h/v Loop- en Paulsenstraat om 08:00. Daar sal ook ’n springkasteel en vermaak vir die kinders wees. Vir navrae skakel Bettie by 076 8855 200.

Februarie
3-4 – Genetics 5 Boerbok veiling, AfriDome, Parys.
4 – Manie Jackson sing in die stadsaal om 18:30 ten bate van die DBV. Kaartjies vir die eerste 3 rye is R120 per persoon. Alle ander kaartjies R100 per persoon. Daar sal ’n voorvertoning deur ’n gaskunstenaar wees, asook ’n gelukkige trekking. Vir navrae en kaartjies skakel 073 655 2914 of 056 811 3671 gedurende kantoorure.
12-15 – Bobaas Boerbok veiling, AfriDome Parys
16-18 – Brahman veiling, AfriDome, Parys
24-26 – All Things Adventure naweek by Stonehenge – alles vir die buitelewe entoesias.
25 – Amot Vintage basaar, Hervormde Kerk, h/v Loop- en Paulsenstraat om 08:00. Daar sal ook ’n springkasteel en vermaak vir die kinders wees. Vir navrae skakel Bettie by 076 8855 200.
Maart
6-11 – Sale of Roses Brahman veiling, AfriDome, Parys.
10-11 – The great out of Africa Meatmaster Auction
13-16 – Bonsmara veiling, AfriDome, Parys.
29 Mrt – 1 Apr – Arabierperd Nasionale kampioenskappe, AfriDome, Parys.
April
5-8 – Friesperd Skou, AfriDome, Parys.
12-14 – Boerbok veiling Jakkie Nel, AfriDome, Parys.
19-21 – Drakensberger veiling, AfriDome, Parys.
Mei
19-23 – Droughtmaster veiling, AfriDome, Parys.
25-26- Brangus veiling, AfriDome, Parys.
Junie
6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-30 – Droughtmaster AJV en veiling, AfriDome Parys.
Julie
1-5 – Beefmaster veiling, AfriDome Parys.
6-8 – Western Perde, AfriDome, Parys.
10-15 – Boran veiling, AfriDome, Parys.
17-22 – Boerperd skou, AfriDome, Parys.
Augustus
22-26 – Simmentaler veiling, AfriDome, Parys.
September
1-3 – Limousin veiling, AfriDome, Parys.
8-9 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys.
17-23 – Brahman skou en veiling, AfriDome, Parys.
24-28 – Simbra kampioenskappe, AfriDome, Parys.
27-3 Oktober – Western Mounted Games, Afri Dome, Parys.
Oktober
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome Parys.
11-13 – Meatmaster veiling
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
November
4-5 Domefees, AfriDome, Parys.
26 Endurance Ride, AfriDome Parys.
Desember
30 November – 2 Desember – Saddlebred horses
* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die Kalender deur te gee by tel. (056) 817 2267 of stuur e-pos na [email protected]



