
Die twee verdagtes wat met messe gewapen was, het haar na bewering vasgebind waarna hulle deur al die kaste in die huis en met elektroniese toestelle weg is.
Die huishulp is nie beseer tydens die rooftog nie maar is erg getraumatiseer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



