NewsNews

Nog vreugde vir die Vaaldam

Om te dink ‘n paar maande gelede was die Vaaldam byna onder sy minimumvlak van 25% en nou lyk dinge aansienlik beter vir dié dam wat aan inwoners van Gauteng water voorsien.

Fanie-Vaal-8

Rand Water het op 20 Januarie die nuutste watervlak van die Vaaldam bekend gemaak en nou is die dam al meer as 50% vol. Die Vaaldam se watervlak staan op 63% wat baie goeie nuus is. Om te dink die dam se watervlak was op 6 Januarie 44.6%. Dit is ‘n styging van 18.4% in twee weke.

Inwoners word egter steeds gevra om water spaarsamig te gebruik en die reëls aangaande waterbeperkings te gehoorsaam.

Ander damme se watervlak lyk as volg:

Die watervlakke soos bekendgestel deur Rand Water op 20 Januarie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button