Verhoogde lone: Weet wat jy jou huis- en tuinhulp moet betaal
Werkgewers word weer herinner dat die loonverhogings vir huis- en tuinhulpe reeds vanaf 31 Desember 2016 van toepassing is. Die minimum loonvoorstel van R3 500 is egter nog nie van toepassing nie, met ’n finale aankondiging wat nog gemaak moet word. Dynamic Labou Solutions sê mense moet ook seker maak hul huishulp en tuinwerker is geregistreer vir werkloosheidversekering (UIF) en dat daar geldige werkskontrakte vir hul werkers is wat die werkgewer sowel as die werknemer beskerm.

Werkgewers word weer herinner dat die loonverhogings vir huis- en tuinhulpe reeds vanaf 31 Desember 2016 van toepassing is.
Die minimum loonvoorstel van R3 500 is egter nog nie van toepassing nie, met ’n finale aankondiging wat nog gemaak moet word.
Dynamic Labou Solutions sê mense moet ook seker maak hul huishulp en tuinwerker is geregistreer vir werkloosheidversekering (UIF) en dat daar geldige werkskontrakte vir hul werkers is wat die werkgewer sowel as die werknemer beskerm.
Huishulpe: (Vir Parys is die Area B tariewe van toepassing)
1 Desember 2016 – 30 November 2017
Area A
27 of meer ure gewerk per week
Uurliks: R12,42
Weekliks: R559,09
Maandeliks: R2 422,54
Area A
27 of minder ure gewerk per week
Uurliks: R14,54
Weekliks: R392,59
Maandeliks: R1701,06
Area B
27 of meer ure gewerk per week
Uurliks: R11, 31
Weekliks: R508, 93
Maandeliks: R2 205,16
Area B
27 of minder ure gewerk:
Uurliks: R13,35
Weekliks: R360,54
Maandeliks: R1 562, 21



