NewsNews

Vermiste persoon ongedeerd gevind

Die jong man Anthony Venter wat as vermis aangemeld is, is glo weer veilig terug by die huis.

Anthony

Die jong man Anthony Venter wat as vermis aangemeld is, is glo weer veilig terug by die huis.

‘n Inskrywing op die Potchefstroom gemeenskapspolisiëringsforum het almal bedank vir hulle hulp in die soektog na Venter.

Dit is nog onduidelik waar Venter was.

Related Articles

Back to top button