NewsNews

Hengelklub vol geesdrif vir 2017

Mimosa-hengelklub het sy algemene jaarvergadering op 5 Januarie by Deo Volente gehou. Die bestuur wat tydens die vergadering gekies is, is Kobus Kriek (voorsitter), Barry Dreyer (ondervoorsitter), Veronica Spaarwater (sekretaresse/tesourier), Koos Harmse (skakelbeampte), Lien van Niekerk, Martin de Klerk, Marius de Vos en Pieter van Niekerk (almal addisionele lede).

Baie welkom aan die bestaande en nuwe lede wat tot die bestuur gekies is.
Die Januarie hengelkompetisie sal op 14 Januarie by die Walle gehou word. Hengelaars kom by die hek bymekaar om 06:00 vir 06:15. Hengeltyd is van 07:00 tot 15:00.
Vir navrae skakel Kobus Kriek by 082 878 2579 of Veronica Spaarwater by 072 631 1133.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button