Entertainment

3 maniere om jou troeteldier te bederf

Hier is 'n paar idees om jou troeteldiere spesiaal te laat voel sonder om hulle in gevaar te stel.

Hier is ‘n paar idees om jou troeteldiere spesiaal te laat voel sonder om hulle in gevaar te stel.

  1. Bederf hulle met liefde en aandag

Tydens Kersfees, kry troeteldiere soms minder aandag as gewoonlik en word dikwels alleen by die huis gelaat. So selfs as jy baie besig is, maak tyd om ‘n bohaai te maak oor hulle.

  1. Bederf hulle met geskikte lekkernye

Laat weet jou troeteldiere dat jy lief is vir hulle deur hulle te bederf met spesiale troeteldier-vriendelike lekkernye.  Onthou, mense kos is byna nooit goed vir troeteldiere nie. Moet nie vir hulle jou oorskiet gee  as ‘n verrassing nie.

  1. Gee hulle geskenke

As ‘n spesiale lid van die gesin, verdien jou troeteldier ten minste ‘n klein geskenk onder die boom. Miskien ʼn nuwe bed of kombers?  Dalk is sy kouspeelgoed al een keer te veel gekou of is dit tyd vir ‘n nuwe bandjie of leiband.

Maar as jy regtig jou troeteldier wil bederf, kan  jy oorweeg om ‘n dotsure.co.za troeteldier versekeringspolis te koop.

Die polis dek veeartsenykundige, en bied ook aanspreeklikheid in die geval dat jou beste vriend wieldoppe kou of die posman byt.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button