NewsNews

Jy kan aangekla word as jy mense oor padblokkades waarsku

Die polisie ondervind deesdae ʼn probleem van mense wat sosiale media gebruik om ander teen padblokkades te waarsku berig die Citizen.

Die polisie ondervind deesdae  ʼn probleem van mense wat sosiale media gebruik om ander teen padblokkades te waarsku berig die Citizen.

Kapt. Raymond Deokaran, polisiewoordvoerder in Durban-Noord,  sê mense wat sosiale media gebruik om ander teen  padblokkades te waarsku kan aangekla word van dwarsboming van die gereg as hulle uitgevang word, word deur die Northglen News berig

Deokaran sê hy is bewus van gevalle waar aankondigings by kroeë of op WhatsApp groepe gemaak is om ander teen padblokkades te waarsku.

“Dit los nie die probleem op nie, dit laat mense weet van padblokkades en moedig potensieel gevaarlike bestuurders om agter die stuurwiel te klim. Sosiale media kan ‘n waardevolle bate wees nie wanneer dit gebruik word om die wet te ondermyn nie. Ons hou padblokkades om gevaarlike mense van die pad af te probeer kry, “het hy gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button