NewsNews

Valke red vroue uit bordeel in Klerksdorp

Die Valke het vroeg vanoggend (16 Desember) 26 vroue uit 'n bordeel in Klerksdorp gered. Die jongste vrou onder die groep is 'n 14 jarige kind.

Die Valke het vroeg vanoggend (16 Desember) 26 vroue uit ‘n bordeel in Klerksdorp gered. Die jongste vrou onder die groep is ‘n 14 jarige kind.

Die Valke het inligting ontvang oor die bordeel wat glo deur Nigeriërs bedryf word. Hulle het met aankoms, 19 mans in hegtenis geneem vir ondervraging. Volgens kapt. Tlangeni Rikhotso, woordvoerder van die Valke, word mensehandel vermoed. Alhoewel al 26 vroue aan die Valke gesê het dat hulle uit, hulle eie uit by die bordeel werksaam is.

“Ons weet nie of dit is wat vir hulle gesê is om te sê nie. Dit is gewoonlik die geval in mensehandel sake,” het Rikhotso gesê. Die Valke wil poog om die vroue terug by hulle families te kry.

Meeste van die vroue is van Klerksdorp afkomstig maar daar is van die vroue wat van ver af kom. Die mans wat in hegtenis geneem is, is tot dusver nie aangekla nie. Hulle word tans net ondervra.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button