NewsNews

Gimmie leerder dood na messteek

ʼn 16-jarige leerling van Gimmies is gisteraand met ʼn mes doodgesteek.

police,saps

Illustration photo

ʼn 16-jarige leerling van Gimmies is gisteraand (13 Desember) met ʼn mes doodgesteek.

Volgens Kst. Kelebogile Trom, polisiewoordvoerder, is die meisie omstreeks 19:40 in Promosa-park op die toneel dood verklaar.

ʼn Ooggetuie het glo aan die polisie vertel dat sy ʼn argument met ʼn 17-jarige meisie gehad het waarna die 17-jarige glo ‘n mes uitgepluk en haar in die bors gesteek het.

“Haar liggaam is na die lykshuis geneem vir forensiese ondersoeke,” het Trom gesê.

Die 17-jarige verdagte is in hegtenis geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button